Skip to main content
Kerk van die Toekoms

Wie is die Kerk van die Toekoms?

Kerk van die Toekoms is ‘n netwerk van gemeentes wat innoveer en eksperimenteer om ruimtes te skep om saam met jong volwassenes God te ontmoet.

Ons ondersteun ‘n nuwe generasie verder weg van die gevestigde kerk om hulle geloof in Jesus uit te leef. Die netwerk deel stories, “best practices” en prototipes om die vraag te antwoord – “Hoe kan ons verbeelding skep in die kerk oor maniere van kerkwees wat aansluit by waar die jong volwassenes leef?”

Leer meer
Die boek “Ontmoet die Toekoms: 12 Rigtingwysers oor Jong Volwassenes, die Kerk en Spiritualiteit”, deur Anriëtte de Ridder, Francois Maritz en Stephan Naudé is beskikbaar by DinkJeug (e-pos [email protected] om die boek te bestel).
The book is also available in English as “Embrace the Future” – contact [email protected] to order a copy.
Leer meer
Kerk van die Toekoms

Nuutste Nuus

Stories

Nagmaal Gesprek

Na die NG Kerk Algemene Sinode-besluit rakende selfde geslag verhoudinge, het jongmense ‘n gespreksgeleentheid by…
admin
May 7, 2023
Stories

Speed Dating

‘n Gemeente vertel dat hulle die konsep van “speed dating” gebruik om jongmense te help…
admin
May 7, 2023
Stories

Linte Muur

‘n Gemeente het tydens die COVID-19 pandemie mense genooi om op die gemeente se heining…
admin
May 7, 2023
Stories

#imagine musiek

#imagine is ‘n beweging in Suid-Afrika wat sedert 2014 tieners byeenbring van verskillende denominasies vir…
admin
May 7, 2023
Stories

Doopouers

‘n Makro stadsgemeente bring jong ouers en ouer mense bymekaar rondom die doop van babas.…
admin
May 7, 2023

Kerk van die Toekoms Netwerk

Word deel van die netwerk van gemeentes of groepe wat eksperimenteer met bediening aan en met jong volwassenes.

Teken in om op hoogte te bly en jou stories en navorsing met ons te deel.
Ons sal jou nie ‘spam’ nie!