Skip to main content
Kerk van die Toekoms

Wie is die Kerk van die Toekoms?

Kerk van die Toekoms is ‘n netwerk van gemeentes wat innoveer en eksperimenteer om ruimtes te skep om saam met jong volwassenes God te ontmoet.

Ons ondersteun ‘n nuwe generasie verder weg van die gevestigde kerk om hulle geloof in Jesus uit te leef. Die netwerk deel stories, “best practices” en prototipes om die vraag te antwoord – “Hoe kan ons verbeelding skep in die kerk oor maniere van kerkwees wat aansluit by waar die jong volwassenes leef?”

Leer meer
Die boek “Ontmoet die Toekoms: 12 Rigtingwysers oor Jong Volwassenes, die Kerk en Spiritualiteit”, deur Anriëtte de Ridder, Francois Maritz en Stephan Naudé is beskikbaar by DinkJeug (e-pos [email protected] om die boek te bestel).
The book is also available in English as “Embrace the Future” – contact [email protected] to order a copy.
Leer meer
Kerk van die Toekoms

Nuutste Nuus

Stories

DinkJeug App

Toe die Covid-19 pandemie die wêreld tot stilstand gebring het, en mense met grendeltyd vasgekeer…
admin
May 7, 2023
Stories

Kryte en Kerse

'n Voorstedelike gemeente het besef dat hulle eredienste slegs 'n spesifieke tipe spiritualiteit aanspreek en…
admin
May 7, 2023
Stories

Bike Buddies

‘n Groep mediese studente het bewus geraak daarvan dat daar van die ander studente in…
admin
May 7, 2023
Stories

Cappucino Kerk

‘n Gemeente het besluit om gesprekke in 'n plaaslike koffiewinkel te begin om jongmense te…
admin
May 7, 2023
Stories

Langer Tafels

ʼn Groep jongmense uit ‘n gemeente het oortuig geraak daarvan dat hulle verhoudings moet bou…
admin
May 7, 2023
Stories

Secret Kitchens

‘n Predikant was bekommerd oor die afwesigheid oor jongmense in die kerk. Die gemeentelede van…
admin
May 7, 2023

Kerk van die Toekoms Netwerk

Word deel van die netwerk van gemeentes of groepe wat eksperimenteer met bediening aan en met jong volwassenes.

Teken in om op hoogte te bly en jou stories en navorsing met ons te deel.
Ons sal jou nie ‘spam’ nie!