Skip to main content
Kerk van die Toekoms

Wie is die Kerk van die Toekoms?

Kerk van die Toekoms is ‘n netwerk van gemeentes wat innoveer en eksperimenteer om ruimtes te skep om saam met jong volwassenes God te ontmoet.

Ons ondersteun ‘n nuwe generasie verder weg van die gevestigde kerk om hulle geloof in Jesus uit te leef. Die netwerk deel stories, “best practices” en prototipes om die vraag te antwoord – “Hoe kan ons verbeelding skep in die kerk oor maniere van kerkwees wat aansluit by waar die jong volwassenes leef?”

Leer meer
Die boek “Ontmoet die Toekoms: 12 Rigtingwysers oor Jong Volwassenes, die Kerk en Spiritualiteit”, deur Anriëtte de Ridder, Francois Maritz en Stephan Naudé is beskikbaar by DinkJeug (e-pos [email protected] om die boek te bestel).
The book is also available in English as “Embrace the Future” – contact [email protected] to order a copy.
Leer meer
Kerk van die Toekoms

Nuutste Nuus

Stories

Aanlyn Woensdae

Toe die Covid pandemie uitbreek, het dit baie gemeentes se bediening tot ‘n stilstand gedwing.…
admin
May 7, 2023
Stories

Relevant

Twee-en-twintig jarige Phyline het gefrustreerd gevoel met die kerk, omdat sy gevoel het hulle praat…
admin
May 7, 2023

Kerk van die Toekoms Netwerk

Word deel van die netwerk van gemeentes of groepe wat eksperimenteer met bediening aan en met jong volwassenes.

Teken in om op hoogte te bly en jou stories en navorsing met ons te deel.
Ons sal jou nie ‘spam’ nie!